Kanker het my lewe gered

Kanker het my lewe gered

Gewone prys R 295.00 Uitverkoping

Om met Akute Miëloiede Leukemie gediagnoseer te word het ‘n dramatiese impak op elke liewe aspek van jou lewe.

Ronelle se worsteling met hierdie siekte was ‘n warrelwind van goeie- en slegte nuus wat mekaar konstant oor jare afgewissel het, en uiteindelik is ons op ‘n plek waar ons die hoop het van ‘n eindstreep.

‘n Onsekere en versigtige hoop, maar in sulke situasies is hoop ‘n proses.

Ronelle se geloof en positiewe gesindheid het haar die afgelope 4 jaar deur al hierdie moeilike tye gedra en gehelp om vas te byt. Dit was nie altyd maklik nie, maar die perspektief wat Ronelle ryker geword het die laaste 4 jaar, is iets wat egtheid en waarde heg aan haar opinies.

Iets wat sy nou uit dankbaarheid gebruik in ‘n poging om daardie “proses van hoop” vir so baie ander mense ’n makliker realiteit te maak. Luister gerus. Jy sal nie spyt wees nie!

Dr Hannes Koornhof (MBChB, FCP (SA), Dip HIV Man (SA), Cert Clin, Haematology (SA) Phys)