Hou aan Loop
Hou aan Loop
Hou aan Loop
Hou aan Loop

Hou aan Loop

Gewone prys R 200.00 R 100.00 Uitverkoping

Is jy op soek na ’n dagstukboek met meer vleis aan die been en wat jou taal praat? Het jy ’n pen nou ’n pen ingeslaan en gesê tot hier toe en nie vêrder nie – nou soek ek iets om my hand te neem om reg deur die dag te stap? Of soek jy dalk help om by die kruispaaie van die lewe beter besluite te neem?

Hou aan loop wil jou juis hiermee help. Ons stap vers vir vers Efesiërs, Filippense, Kolossense en 1 & 2 Tessalonisense waar Paulus ’n graaf ’n graaf noem. Hy wys ons hoe ons moet maak, hoe ons nie moet maak nie en waar ons eerder weg moet bly.

Gerjo Ben was vir 20 jaar in die boerdery en korporatiewe lewe waar hy aan sy lyf ervaar het hoe ’n mens sukkel om die pad tussen die stress en in beheer bly, die pad reg te stap. Soms het hy ook nie sulke lekker vars keuses gemaak nie. Terwyl hy in Hou aan loop saam met Paulus stap, skryf hy graag oor die ervarings en laat die boodskap so prakties saam met die tekkie die teer slaan.

Daar is 366 dagstukke. Elkeen met ’n skets (van die bekende kunstenaar Frans Groenewald), gebed, vrae en tekste vir verdere studie.

Koop dit gerus!