Hou aan Loop, Loop en Val, Saamloop, en U Woord en Ek
Hou aan Loop, Loop en Val, Saamloop, en U Woord en Ek
Hou aan Loop, Loop en Val, Saamloop, en U Woord en Ek
Hou aan Loop, Loop en Val, Saamloop, en U Woord en Ek

Hou aan Loop, Loop en Val, Saamloop, en U Woord en Ek

Regular price R 750.00 R 375.00

Hou aan Loop!

Die lewe is nie maklik daar buite nie. Ons kom by soveel kruispaaie. Elke dag! En ons weet nie altyd presies watter kant toe ons moet kies nie. Hou aan loop! wil jou help om beter in die wêreld te loop. Met God se Woord in vandag se woorde raak die keuses makliker. Die pad self is nie altyd makliker nie, maar ons weet mos dat ons beloning reeds op ons wag.

Loop en Val

Nou neem hy ons ʼn stappie verder op reis deur die boeke van die Nuwe Testament. Hy fokus op van broer Paulus se briewe.  Gerjo Ben weet – soos elke christen – dat ons dikwels maar met val en opstaan vorentoe gaan. Paulus het dit ook geken toe hy skryf dat hy graag goeie dinge wil doen, maar homself betrap dat hy slegte dinge doen.

Saamloop

Wel, Gerjo Ben van der Merwe het pas so ‘n boek in jou hand laat beland. Hierdie boek is anders. Dit praat die taal van ons dag. Dit praat ook die taal van die Woord. Wat ‘n goeie kombinasie wat jou op elke bladsy gaan verras.

U Woord en ek

Renata het ‘n gawe om die Woord op ‘n praktiese manier te laat grondvat in ons alledaagse lewens. Die stukke is in lekker-lees Afrikaans geskryf en sy lei jou ook om te dink oor jou eie struikelblokke en hoe jy die uitdagings te bowe kan kom.