U Woord is my Lewe
U Woord is my Lewe
U Woord is my Lewe
U Woord is my Lewe
U Woord is my Lewe
U Woord is my Lewe

U Woord is my Lewe

Gewone prys R 225.00 R 100.00 Uitverkoping

U Woord is my lewe is geskryf:

• Vir elkeen wat die behoefte het om God se Woord deel te maak van elke dag.
• Vir elkeen wat probeer om die lewe in gehoorsaamheid aan God te leef.
• Vir elkeen wat nie alles verstaan nie, maar onvoorwaardelik glo
dat die Heilige Gees ons Leermeester is en ons graag wil help om op die reguit paaie van ons Hemelse Vader te bly deur te doen wat goed en reg is.

Renata se liefde vir die Woord, die begeerte om God se planne vir haar lewe te ontdek en haar eie vrae en belewenisse oor geloof het daartoe gelei dat sy saam met haar man, Gerjo Ben, Kruispad247 internetbediening in 2012 tot stand gebring het. Hulle visie is om God se Woord in vandag se woorde uit te dra.

Renata se radiogesprekke en skryfstukke is eerlik en prakties en sy deel haar
eie geloofsreis op ‘n gemaklike wyse waarmee mans en vrouens kan identifiseer.