Gerhard en Annamaria trap die Whine2Whales vir Roadtrip247 1

Gerhard en Annamaria trap die Whine2Whales vir Roadtrip247 1

Regular price R 0.00 Sale

Gerhard en Annamaria het 'n passie vir jongmense en wil graag 'n verskil maak. Hulle ry vanjaar die Wines2Whales om fondse in te samel vir Roadtrip247.
Roadtrip247 is 'n interkerklike organisasie wat daagliks God se Woord in vandag se woorde via WhatsApp aan 20 000+ jongmense bring. Al die fondse wat via hierdie projek ingesamel word, word aan Roadtrip247 geskenk.
Ondersteun vir Gehard en Annamaria en maak so saam 'n groot verskil in baie jongmense se lewe.