Kies jou eie 5 boeke!

Kies jou eie 5 boeke!

Regular price R 500.00 Sale

Kies enige vyf boeke in die winkel. Meng en pas sodat jy die beste vyf boeke vir jouself kan kies!

As jy 'n ander kombinasie wil bestel, stuur asb. vir ons 'n e-pos met jou inligting en bestelling na boeke@kruispad.com, dan plaas ons dit namens jou.