Kruispad Kuier-aand én 5de boekbekendstelling

Kruispad Kuier-aand én 5de boekbekendstelling

Regular price R 200.00 Sale

Kom kuier saam met ons. Geniet 'n lekker Kaapse bobotie, goeie wyn en uitstekende musiek. Die koste is R200 vir 2 persone. Dit sluit een gratis eksemplaar van U Woord en ek in.

Datum: 28 Augustus
Tyd: 19:00
Plek: Leriba Hotel, 245 End St, Clubview, Centurion

Bring jou vriende saam!

Indien jy vir nog mense wil betaal, verander aantal kaartjies op volgende skerm. Onthou een kaartjie van R300 gee toegang vir 2 mense!

Bespreek ASAP! Daar is beperkte aantal kaartjies.