Kruispad Kuier-oggend én 5de boekbekendstelling Pretoria

Kruispad Kuier-oggend én 5de boekbekendstelling Pretoria

Regular price R 300.00 Sale

Kom geniet 'n lekker kuier-oggend met musiek, ontbyt en goeie geselskap.

Die koste is R300 vir 2 persone. Dit sluit een gratis eksemplaar van U Woord en ek in.

Datum: 28 September
Tyd: 10:00
Plek: Leriba Hotel, 245 End Street, Club View, Centurion

Bring jou vriende saam!

Indien jy vir nog mense wil betaal, verander aantal kaartjies op volgende skerm. Onthou: Een kaartjie van R300 gee toegang vir 2 persone!

Bespreek ASAP! Beperkte kaartjies beskikbaar.